Mense wat vir advies vra is gewoonlik later spyt dat hulle ooit gevra het. Om vir advies gevra word is nie 'n lisensie om jou behoedsaamheid te verslap nie.
Indien dit prakties is, en die persoon nie in die verleentheid sal bring nie, bid onmiddelik dat die Here Sy belofte in Jakobus 1:5 sal verwesenlik en aan die persoon wysheid sal skenk. Sou jy daarna voel om iets by te voeg, begin deur die volgende inleiding te gebruik: "Advies is net praatjies. Dis aksie wat moeilik is. Net soos wat Petrus seker was dat jy Jesus nooit sou verloën nie, sou ek ook as ek werklik in jou situasie was totaal anders opgetree het as wat ek nou van jou verwag om op te tree. Sê asseblief vir my as ek die situasie nie duidelik verstaan nie, maar wat ek sou gedoen het, sou iets soos . . . . "
Vir 'n verduideliking met meer besonderhede oor die gevare van advies sien
A First Aid Course For Emotions (Tans slegs in Engels beskikbaar)