Psalm 6, 17, 22, 25, 27, 31, 35, 42, 43, 55, 56, 69, 73, 77, 88, 94, 102, 116, 118, 130, 140, 143.
Hierdie psalms is van toepassing op verskillende situasies - jy moet dus vooraf biddend voorberei watter jy wil deel.
Wees gereed om ter eniger tyd te stop wanneer die persoon ookal tekens van moegheid begin toon.