Om saam met iemand op 'n uitstappie te gaan wat spesiale sorg nodig het, soos byvoorbeeld iemand met 'n mediese probleem, mag geweldig baie voorbereiding verg, soos om byvoorbeeld te verseker dat jy al die nodige telefoon nommers het. Dit mag selfs opleiding in die gebruik van toerusting vereis, of om nog 'n persoon as hulp saam te neem. Hoe meer hindernisse, hoe waardevoller die voorstel.