This page in English, French (Français), German (Deutsch), Serbian, Indonesian
Jy mag genoeg rede hê om die persoon wat jy dink God is, te haat, maar is daardie 'God' werklik God? Jou woede voel geregverdig. Ons kan oneindige wysheid geensins beter verstaan as wat 'n baba sy moeder kan verstaan nie. Wat daarvan as jou gegriefdheid teenoor God dieselfde is as 'n ernstige siek kind wat die dokter byt, omdat hy hom verbeel dat hy die oorsaak van sy lyding is, in plaas van sy enigste hoop op herstel? Wat 'n tragedie as jy toelaat dat die feit dat jy nie 'n onbeperkte IK het nie jou beroof van die grootste bron van behaaglikheid.
![]() God huil?Niemand was in 'n leeftyd ooit so verag, misverstaan, sonder oorsaak so gehaat, elke oomblik van elke dag, deur miljoene mense, soos God nie. Elkeen wat Hy liewer het as wat ons ooit sal kan begryp. Niemand is nog ooit so diep deur menslike foltering geraak as die Skepper nie. Niemand is so bewus van menslike lyding as God nie, en niemand het lief met die intensiteit waarmee God liefhet nie. Jou pyn vererger ook Sy pyn. Selfs al sou die oorsaak blyk buite menslike invloed te wees, kom alle hartseer nie uit God se wil nie, maar vanuit rebellie teenoor God se wil. Daar is baie dinge wat vir ons onduidelik en onbekend is, die nie-fisiese koninkryk, die ingewikkelde kettingreaksie wat aan die gang gesit word- van persoon tot persoon, generasie tot generasie, wanneer enigiets ookal gebeur. Relatief tot die Alwetende Here, is ons net so kortsigtig soo Koning Midas wat wou gehad het alles wat hy aanraak moet in goud verander. Ons het ook nie die vaagste benul wat die gevolg van ons wense gaan meebring nie. Vergeefs meet ons met ons klein breintjies kragte teen die Oneindige brein, en gebruik ons die breinselle wat Hy ons gegee het om Hom te probeer oortref. As God se manier nie altyd vir ons sin maak nie bevestig dit maar net dat ons gekombineerde breinkrag nie in staat is om 'n enkele melkweg te verlig nie. Ons verwar gedurig 'n goeie lewe met 'n gemaklike lewe. Gereeld gly deugsaamheid deur as ons prioriteit. Uit noodsaak moet God se liefde soos dié van 'n wyse ouer wees met die fokus op dit wat goed is vir die langtermyn, selfs teen die prys om sy eie hart aan flarde te hê deur die klein gedagtes van mense wat Hy liefhet, rasend te maak. Sy doel is die heel beste vir die hele mensdom. Nie enige korttermyn voordeel wat op niks uitloop nie, of daarin eindig om iemand anders te benadeel nie. Die gebulder van leunstoel filosowe verskil opmerklik van die bevindinge van mense met die mees intensiewe ondervinding van beide God en lyding. Die apostel Paulus, een van die mees gekwalifiseerde persone om ooit hierdie onderwerp aan te roer (reasons), het ontdek geen tragedie 'ons kan skei van die liefde van God nie' (Romeine 8:35-39). FVir amper 2000 jaar is hierdie swaar verdiende insig op die proef gestel deur die foltering van duisende Christen martelare wat in triomf geseëvier het, juigend in God se goedheid. Sluit alle tipes van beproewing in, en dit is geen oordrywing om te sê dat letterlik miljoene gely het, sonder dat hulle toewyding aan Jesus as gevolg daarvan afgeneem het. Inteendeel! Hulle dring daarop aan dat dit God se vertroosting, liefde en inspirasie was wat hulle die krag gegee het om uit te hou.
Wanneer jy God ken, het 'n Nazi konsentrasiekamp gevangene gefluister, hoef jy nie te weet waarom nie. Die harte van duisende het in instemmend saam gebrand. Alhoewel ons in geringe mate insig in God se wysheid kan kry, waar al ons pogings misluk, het ons die sekuriteit om te weet dat ons verdriet soos 'n dolk deur die hart van die Almagtige Here steek. Dit is die fundamentele bewys dat, verberg binne-in die intellek van die Almagtige God, is 'n vindingryke, met rede met liefde gevul om dit toe te laat. Geen liefdevolle God sou toelaat dat onskuldige buitestaander deur 'n besope motorbestuurder vermink word nie
'n God van liefde wil hê dat die hele wêreld in liefde funksioneer, maar kan jy iemand dwing om jou lief te hê? 'n Onvrywillige aksie kan geen morele waarde hê nie. Dis slawerny. Waar sou die deugdelikheid in enige aksie wees as dit onmoontlik was om deugsaam te wees? Alles in die lewe sou betekenisloos wees. Dit sou die hoogtepunt van skynheiligheid wees om dit te durf waag om God te kritiseer omdat Hy nie altyd tussenbeide tree wanneer tragedie opdoem nie. Keer op keer het elkeen van ons deur ons dade bewys dat ons nie wil hê dat Sy liefde en wysheid ons lewensstyl moet belemmer nie. Ons sê daar is geen hel nie, en stel 'n nuwe stel rekords op met die tempo van selfmoorde. Ons noem Christelike morele standaarde outyds en skielik is dit oud-modies om die nuutste Vigs statistieke te ken. Ons vul ons hospitale met verwoeste liggame deur vrye gelagtelike verkeer en misbruik van middels. Probeer die koste van egskeiding, bedrog, luiheid, onverantwoordelike bestuursvernuf, diefstal, vandalisme, tronke, geregstelsel, en die polisiemag bereken. 'n Mens wonder hoe ons ekonomie so lank kan oorleef. Onberekenbare ellende is onvermydelik wanneer God se wette beskou word as neerdrukkende beperkinge eerder as liefdevolle uitdrukking van 'n Goddelike wysheid. Ons verwerp God se wette, pynig mekaar, en het dan die vermetelheid om God te blameer vir die uiteindelike ramp. Alle swaarkry kan terug gelei word na die verkeerde dade van mense nie noodwendig die daad van enigiemand wat huidiglik lewe nie, maar iemand wat opsetlik God en Sy wyses verontagsaam het. (Daar is selfs 'n menslike skakel met natuurlike rampe). And why didnt God strike that person dead before others could be hurt? Because to be fair he should do the same to you and me. Geen slim argument, en geen sogenaamde geestelike ondervinding kan egter een onvermydelike feit wegsteek nie: 'n heilige God sou daarna smag om elke oorsaak van pyn weg te vee. En as Hy elkeen wat ooit pyn deur selfsugtigheid, bedrog, leuens, skinder of kwetsende aanmerkings veroorsaak wegvee, wie sou oorbly? Slegs 'n maniak sou dit waag om geregtigheid van God te eis. Alhoewel ons in ons eie modder vasgevang is, is daar die hoop om onsself te sien soos wat ons werklik is. As ons die eie ek 'n bietjie kan verwyder sou ons besef dat ons almal skuldig voor 'n Heilige God staan. Ons het elkeen tot die mensdom se pyn en verdriet bygedra. Baie van ons sou tot uiterstes gaan, selfs om die Regter te beskuldig van onregverdigheid, in 'n onderbewuste poging om die aandag van 'n besmette gewete af weg te skuif. As ons God maar net kon beswadder en daardeur die gaping tussen Sy perfeksie en ons armsalige gedrag kon laat krimp, sou ons beter voel. Lyding is God se skuld! gee ons met veragting te kenne, en ons vergeet gerieflikheidshalwe dat tye van woede, hebsug en leuens, ander seermaak. Vanselfsprekend is daar 'n graad van pyn wat ons as verskoonbaar beskou, en vir een of ander duistere rede, val die pyn wat ons veroorsaak binne die standaard wat arbitrêr opgestel is. Dis soos om 'n eksamen te dop en dan die druip merk te verwyder om ons punte goed te laat lyk. 'n Heilige God kan nie 'n vennoot van sulke skynheiligheid wees nie. Om mense uit te wis wat lyding veroorsaak en my en jou spaar, sou God skuldig maak aan verregaande onregverdigheid. Elk van ons het tot die mens se skaamte bygedra. As daar 'n God van liefde is, sal die mense wat Hy liefhet en begeer om in 'n pynlose wêreld te plaas, juis diegene wees wat die mensdom se lyding veroorsaak.
As daar werklik 'n God van liefde was, sou onskuldiges nie swaarkry nieBriljante intellek het hierdie gevolgtrekking gemaak. Dis 'n tydbom wat gestel is om in Christene se gesigte te ontplof die oomblik wanneer hulle persoonlike tragedie beleef. When we stop to carefully examine reality, however, we are forced to the conclusion that only one innocent ever suffered! Few of us can face this reality, until Jesus cleanses our deeply suppressed but dirty conscience. Only after that spiritual miracle dare we relax our frantic attempts to conceal and excuse and push from our minds the extent of our depravity. It is a devastating experience to have ones supposed goodness exposed by Gods blinding purity. With every shred of pride within them shrieking in protest, Christians feel driven to a crushing conclusion: the moral gap between them and a serial killer is invisible, compared to the gulf separating even their best efforts from the terrifying holiness of God. We must move on, but we cant question why the innocent suffer without facing the issue of innocence. Astoundingly, we are so far from being innocent that even babies owe their very existence to sin. If, for example, we traced our family tree far enough, we would probably each find an ancestor born as a result of sin rape, unlawful incest, a despised pregnancy, and the like. The divine dilemma is that had God already done what he longs to do remove all evil from this planet we would not even have been born. Terwyl almal nou aan die sondekas oorgelewer is, slaan gelowiges reg agteroor, en lê beslag op die aanmatigende bewerings van 'n man beroemd oor sy nederigheid. Christus het aanspraak gemaak op 'n bestaan onafhanklik van menslike voorouers. (Johannes 8:56-59; 17:5) As dit waar is, en as Hy vervolgens 'n perfekte lewe gely het, kan Hy alleen in elke denkbare sin onskuldig wees. En ons weet hierdie man het gely. Hy wat as die unieke perfekte mens voorgekom het en onmoontlike hoë standaarde gepreek het, daarop aanspraak gemaak het dat dit God se vereistes is en Hy het dit werklik geleef. Die ander wang gedraai, sy vyande liefgehad, net soos hy gepreek het, het hy oorgegee aan mishandeling en foltering, en daardeur op een of ander manier in sy verminkte liggaam al die afgruwelike gevolge van die hele mensdom se sondes geabsorbeer. Die mensdom kan roem oor een perfekte Persoon (Sien Aanhangsel). Ons het hom doodgemaak. Tog het ons enigste Onskuldige met graagte die onreg gely sodat die skuldiges van ewige oordeel bevry kan word. In hierdie katalistiese uitruiling, het die Onskuldige en skuldige plekke geruil, en daardeur dit geestelik wettig gemaak vir Sy lyding om jou lyding te beëindig. So ongelooflik as wat dit mag lyk, het dit ons na die rand van 'n nuwe wêreld gebring, waar die verlange diep binne ons beantwoord sal word bedrog, mishandeling en pynlike aksies sal verswelg word deur goedheid; ellende sal in eindelose blydskap oplos. Maar tydelike aardse pyn hou aan vir 'n wonderlike persoon. 'n Paradys van harmonie, openlikheid en liefde sou vinnig bederf wees as slegs een van sy burgers in geringe mate so optree soos wat ons huidiglik onsself gedra. Om 'n perfekte wêreld te betree sonder om die perfeksie te verpletter, sou 'n persoonlikheidsverandering vereis wat meer radikaal is wat nog ooit op hierdie aarde gesien is. Deur Jesus se ingryping kan God hierdie wonderwerk in ons tot stand bring, en ons geskik maak vir so 'n wêreld. Maar Hy sal ons nie mishandel deur 'n persoonlikheidsverandering, teen ons wil, op ons af te dwing nie. Ons moet gewillig wees om God toe te laat om ons gekoesterde sondes van ons te neem, en sy onbeperkte wysheid en liefde oor elke deel van ons lewens te laat heers. Maar daar moet 'n dag van afrekening wees. Alle boosheid moet verwyder word. Selfs die selfgeregverdiges eis dit al vir eeue, alhoewel hulle nie 'n idee het waarvoor hulle vra nie. Ons reaksie voor daardie wonderlike oomblik sal bepaal of ons daar sal wees om die boos-vrye omgewing te geniet. Die lyding van die mensdom se enigste onskuldige (Jesus) het die weg laat opvlam vir die verwydering van alle lyding en wanneer Hy hierdie planeet weer sal kom besoek sal Hy sy sending voltooi. Maar hoe, sonder enige voortrekkery kan Hy alle boosheid verwyder sonder om jou en my ook daardeur te laat vernietig? Slegs deur ons wat Hom toelaat om ons geliefde sondes van ons weg te neem, en hom te vertrou om die afskuwelike gevolge op Homself te neem. Dan sal ons gespaar wees en niemand kan God beskuldig van ongeregtigheid of voortrekkery nie. Hy het self die straf gedra. Die mensdom huiwer op die rand van uitwissing, gehipnotiseer deur sonde soos 'n slang se prooi. Elke oomblik wat God Sy plofbare drang onderdruk om alle boosheid uit te delg, in nog 'n oomblik waarin biljoene van ons tog weer 'n volgende kans kry om tot ons sinne te kom, en Jesus toe te laat om ons te bevry van ons gekheid met sonde. Maar die einde van hierdie periode van genade is besig om oor ons neer te stort. Binnekort sal alle lyding ophou. Alle verkeerde dade sal vernietig wees, en daarmee saam almal steeds vasgevang in die dodelike omhelsing. Try this daring experiment: I believe I am right to have very serious doubts about you, God, but here I am talking about my belief when I am well aware that beliefs can be wrong. If you do exist, then because you are infinite, you are difficult to know. And if there are also evil, though lesser, spiritual beings, I guess it is theoretically possible that I have somehow got my wires crossed in trying to figure you out. If I have been blaming you for things that break your own heart; if you are actually utterly unselfish and good and fair and wise and truly have my best interest at heart, then perhaps it would be worth my while to know. It seems beyond belief, but if you are a God of tender compassion who feels my pain and longs to use your stupendous power and wisdom to bless me; if serving you is the greatest thing that could ever happen to me, causing me to rise to my highest potential and filling me with eternal fulfillment; and if my whole eternity hinges on me making this magnificent discovery, then not only do I need to know, I want to know. Since I cant see into the spiritual realm, Im dependent upon you revealing yourself. If you are God, you are so superior to me that I cannot put demands on you. Anything you choose to show me must be on your terms your time and your method. If I dig my heels in, refusing to believe unless you move Mount Everest or some such thing, youll see right through me and know Im not sincere. And why should you bother showing yourself to anyone who would continue to ignore you even after you revealed yourself? So lets do a deal. If the truth is that you are not worthy of my love, I will reject you for all eternity, no matter how much that costs me. For as long as it takes, however, I will remain open to you showing me the truth about yourself. I know I cant fool you. I cant expect a defiant prove yourself to me or else to move you, but if you are good, a sincere desire for truth on my part will touch you. If you somehow get through to me that you are a God whose love and wisdom is utterly trustworthy; that you are the God who made me and wants the best for me, I will give you your rightful place as God of my life. And if you show me that I need to trust Jesus alone for the purification necessary to relate to a holy God of perfection, then I will do this. You have commenced an exciting adventure if you really mean that prayer and stay open to God revealing to you his true nature. Dont expect much, however, if its a shallow prayer that you hardly mean or quickly forget.
God is EgotisticalIf God were so mind-bogglingly loving that it were really true to say God is love' as the Bible asserts then anything God asks you to do would be because it is in your very best interest. Gods blueprint for your life would focus on your endless happiness and fulfillment. This is not to be confused with short term ease and bliss that ultimately wears thin and crumbles. Like little children who think happiness means having no rules and an endless supply of candy, we still have a lot of growing up to do before we understand what is truly in our best interest. Much of what we presently clamor for we will eventually discover is not what we really want after all. In contrast, the infinite knowledge and intelligence of God focuses on things we will be eternally thrilled about. That often puts our priorities at odds with Gods priorities, even though both he and us seek our happiness. Some people who havent thought it through imagine God is egocentric because he asks us to praise and worship him. What we hold highest in life sets the ceiling for personal growth, achievement and honor. And being preoccupied with oneself makes ones personality shrivel. Thats why our loving Lord wants you to be God-centered. The Lords only wish is that we act as wisely and unselfishly as him. Like the Perfect Leader that he is, he asks nothing of us that he would not do himself. It is the very nature of love and hence the nature of God to focus on the beloved. Just as he wants you to be God-centered, his plans focus on you as if you were the center of the universe. Your love means infinitely more to God than all the diamonds in myriads of galaxies. And praise is a natural expression of love. Lovers find praises effortlessly flowing from their lips as they praise their beloveds looks, abilities, and so on. If God wanted slaves he could in an instant create too many to cram on to every planet in the universe. The All-powerful, Self-Sufficient Lord of the Universe craves your praise only because he is love and is rapt in you.
God & Suffering
Where was God When You suffered Unspeakable Horrors?
How Could God Be Fair When Some Get an Abundance and Some Get a Raw Deal?
If Anyone has Reason to Hate God, its Sue
When God Lies or Lets You Down
Suffering Empowers us for Ministry
Devotional Thoughts on Suffering
The Role of Sickness in Your Life
Insights From a Sufferer of Chronic Pain
![]() Not to be sold. © Copyright, 1996, 2005, 2009, 2014, 2015 Grantley Morris. Not to be copied in whole or in part without citing this entire paragraph. Many more compassionate, inspiring, sometimes hilarious writings by Grantley Morris available free at the following internet site www.net-burst.com Freely you have received, freely give. |